Search the Business Directory


Agri Mega Week PDF Print E-mail

ImageDie Agri Mega Week is waar produsent, insetverskaffer, diensagent en die publiek met belange in die landbou en spesifiek die kleingraanbedryf, interaktief kan deelneem, besigheid doen en leer.

Vind blyplek op Bredasdorp  

Kom besoek die Agri Mega Park langs Swellendamweg op Bredasdorp vanaf 29 Augustus tot 1 September.

Tyd: 08:00-17:00 daagliks

Toegangsgeld: R45 per persoon

Kontakbesonderhede: 028 424 2890


AGRI MEGA WEEK GEBEURE:

Silo tot Silo Bergfiets Prettrap

  • Twee Roetes: 10km of 42km
  • Saterdag, 1 September 2007

Wes-Kaapse ABSA Mega Boeremusiek Kompetisie

  • Heerlike verversings, moderne orkeste, kontantkroeg en nog veel meer
  • Agri Promo Inligtingstent
  • Vrydag, 31 Augustus 2007 om 18:00

Toshiba Winelands Restaurant bedryf deau die ACVV

  • Aansit en wegneemetes
  • Daagliks oop van 07:00 tot 20:00

Boerepatente Kompetisie

  • Kategorie A: Gereedskap
  • Kategorie B: Gemodifiseerde Landboutoerusting
  • Kategorie C: Algemene Toerusting
  • Kategorie D: Huishoudelike Toerusting
  • Kategorie E: Skoolgaande Jeug Ope
  • Wenners aangekonding op Vrydag, 31 Augustus 2007

Die Ander Sy van Agri Mega Week

  • Brekvis met Amoré Bekker, Antoinette Pienaar en Kruie praatjies
  • Amoré Bekker, Fanus Rautenbach en skaapafval
  • Skaapkopetes
  • Deon Maas praat reguit...

            ...Grondhervorming - dreams are good friends
            ...Vigs, tik, kondome en dissipline op skool
            ...Broederbond doos - lank leef die broeders
            ...Afrikaners en paternalisme

  • Prof Louw en sy stories en liedjies
  • Blackie Swart se nuutste nommers
  • Christo en Cobus sing dat die biesies bewe!
  • Verskeie Sangkunstenaars

Sanlam Plaaswerkers Konferensie

  • Die plaaswerker in Suid-Afrika
  • Overberg Agri Opleidingsaal
  • Woensdag, 29 augustus om 10:30

Garsprodusente Aanbieding

  • Die Garsbedryf - Sy Produk - Sy Markte - Sy Potensiaal
  • Overberg Agri Opleidingsaal
  • Donderdag, 30 Augustus om 08:00
 
< Prev   Next >