Die Hartklop Christusfees te Bredasdorp is vanaf 26-30 September 2007. Mense wat moontlik belangstel om stalletjies by die feesgeleentheid te beman en met hul eie kreatiwiteit inkomste daaruit te genereer, moet vir Anine van Wyk by
This email address is being protected from spam bots, you need Javascript enabled to view it
kontak.
Vir meer inligting oor die fees asook die feesprogram, kliek hier.
|