Search the Business Directory

Home arrow Business Directory arrow Riviersonderendarrow Food & drinkarrow Restaurants

Business Directory
Vn' Desden

30 Main Road,
7150, Riviersonderend,
Western Cape,
South Africa
Telephone: +27 (0) 28 - 261 1255

Vn’ Desden Restaurant op Riviersonderend het einde 1980 sy deure oopgemaak met ‘n vloerspasie van 40m².
In 1982 begin die eienaars die eerste volwaardige ‘Steakhouse’ op Riviersonderend, en in 1985 begin hulle ‘n biltongkamer en bakery – met 20kg vleis per week en 1kg meel per dag.
En so het die besigheid bly groei. Later koop hulle ook ‘n vulstasie en kombineer alles onder een dak – met ‘n personeelkorps van 85 mense.
In 1997 verkoop hulle die vulstasie aan Caltex om die ou Poskantoor en Bank te koop, van waar hulle tans die restaurant bedryf.

Besoek Vn' Desden Restaurant gerus in Hoofstraat vir 'n sappige, goed verouderde steak of lekker ontbyt.

Print


Listing Information
Hits: 5679
Added: 2006-06-07 10:26:17
Last updated: 2007-12-05 10:27:01