Search the Business Directory
Overberg Business Directory
|
Home Business Directory Witsand/Infanta Food & Drink
Business Directory |
Whalers Grill & RestaurantFeatured |
Sands Complex, Main Road, 6666, Witsand, Western Cape, South Africa
Telephone: +27 (0)28-537 1334
|
Die restaurant het so drie jaar terug begin met die naam van OppiMap deur die eerste eienaars, na 'n jaar is die restaurant verkoop aan die tweede eienaars en hulle het die naam na Whalers Grill verander. Willem Louwrens en Helen Barnard het die restaurant die 1ste April 2007 oorgeneem. Willem Louwrens is al van geboorte 'n inwoner van Heidelberg en Witsand distrik, Helen Barnard was 'n inwoner van Swellendam, maar het haar hart op Witsand en Willem Louwrens verloor en ons is nou permanente inwoners in Witsand en wens almal kon so gelukkig wees om in so 'n fantastiese dorpie soos ons te kan woon. Whalers Grill bied die lekkerste en beste pizza’s, steaks, calamari ens. aan en ons diens is vol energie en die warmste atmosfeer met ons pizza oond wat hout aangedrewe is en wat die restaurant die lekkerste maak om by te eet in die winter en in die somer het ons 'n lekker stoepie voor waar n mens die son en vars lug kan geniet.
Print
Listing Information |
|
Hits: |
6555 |
Added: |
2007-06-20 12:56:07 |
Last updated: |
2007-07-03 11:09:39 |
|
|
|